Thursday, October 7, 2010

HEHE, ninapit het kom kuier, Haar bjaaaa lanklaas gesien. Ons het maar besluit om na haar Oom se plaas toe te gaan en da te gaan kuier vir die dag, Want dit was Natsionale Braai dag. Hehe was n LEKKER ASSNOOL dagie. Dankie aan almal wat daar was en deel was van die dagie....